You are here: Home » Latest News » Wills » Landbouweekblad: Aparte testament in raadsaam vir bates in buiteland

Landbouweekblad: Aparte testament in raadsaam vir bates in buiteland

André Eloff ondersoek buitelandse testament in die nuutste uitgawe van Landbouweekblad. Ál meer mense het bates in Suid-Afrika én in die buiteland.

Let daarop dat as daar bestes in verskillende lande is, beteken dit dat die bates in verskillende jurisdiksies is – wat op sy beurt beteken dat elke land ingevolge sy eie wetgewing bepaal hoe bates daar vererf word. Sou ‘n mens dus ‘n buitelandse testament vir buitelandse bates hê?

Lees meer.

André is ‘n boedelbeplanner by Business & Legal Consultants en lid van FISA.

Recent Posts