You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Kortpad met testament kan lelik by jou mense spook

Rapport: Kortpad met testament kan lelik by jou mense spook

In hierdie week se Rapport kyk Nico van Gijsen deur middel van ‘n voorbeeld na die noodsaaklikheid om ‘n behoorlik opgestelde testament te hê sodat jou erfgename nie chaos sal erf nie.

Hy haal appèlregter Leach aan in die saak Raubenheimer vs. Raubenheimer: “Dis ’n nimmereindigende bron van verbasing dat so baie mense op onopgeleide adviseurs staatmaak wanneer hulle testamente opstel, waarskynlik een van die belangrikste dokumente wat hulle ooit sal onderteken.”

Lees hier.

Nico van Gijsen, gesertifiseerde finansiële beplanner en belastingpraktisyn, is die besturende direkteur van Finlac en lid van Fisa en die FPI.

Recent Posts