André Eloff skryf in Landbouweekblad oor jou verhouding met geld. Dis belangrik om te wees hoe jy persoonlik eintlik geld hanteer. Hy kyk na verskillende aspekte soos jou inkomste- en uitgawe status, jou begroting, skuld, borg staan en sekwestrasie.
André is lid van FISA en ‘n regs-en-sakekonsultant by Business and Legal Consultants.
Lees die artikel hier.