Posted on

Rapport: ‘n Polis wat (eintlik) nie oor jou gaan nie

Nico van Gijsen skryf hierdie week in Rapport oor lewenspolisse. Hy meen jy moet onthou dat jy nie so ‘n polis vir jouself uitneem nie – jy koop dit tot voordeel van ‘n ander, b.v  jou eggenoot of ‘n ander benoemde wie jy weglaat as jy sterf. Dit versonderstel ‘n mate van onbaatsugtigheid en verantwoordelikheid.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Lees die stuk hier.