You are here: Home » Latest News » News » Netwerk: Jy’s dalk weg, maar jou boedel is nie – kry hulp met jou testament

Netwerk: Jy’s dalk weg, maar jou boedel is nie – kry hulp met jou testament

Louis van Vuren, uitvoerende hoof van FISA, skryf oor testamente in Netwerk.

Hy raai jou aan om deeglik na te denk voordat jy jou testament opstel. Dit kan onmoontlike situasies skep vir (sommige van) die mense wat jy wil bevoordeel. Louis gee twee werklike gevallestudies wat die uitdagings illustreer wat kan ontstaan en maak ‘n paar nuttige gevolgtrekkings.

Lees hier.

Recent Posts