Nico van Gijsen stel die vraag in hierdie week se Rapport: hoe gemaak met jou pensioen as jy sterf of skei? Hy meen dis belangrik om die wette op huweliksgoedere en pensioenfondse in gedagte te hou wanneer dit by aanwas kom as jy sterf of skei.
Dan kyk Nico na ’n paar belangrike feite oor jou pensioengeld en uittree-annuïteite wanneer jy die dag sterf – spesifiek waar die huweliksaanwas ter sprake is.
Lees hier.
Nico, gesertifiseerde finansiële beplanner en belastingpraktisyn, is die besturende direkteur van Finlac en ’n lid van Fisa en die FPI.