You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Aanwas in die huwelik – hier is wat kan haak

Rapport: Aanwas in die huwelik – hier is wat kan haak

In hierdie week se Rapport kyk Nico na aanwas in ‘n huwelik. Aanwas is ‘n manier om te verseker dat beide gades in ‘n huwelik ‘n billike deel van die boedel verkry sodra die huwelik tot ‘n einde kom. Die aanwasbedeling is nie van toepassing op alle huwelike buite gemeenskap van goed nie, maar is die verstekopsie. Nico bespreek sommige van die kwessies en uitdagings met die fokus op wat gebeur in die geval van ‘n egskeiding.

Onder Nog Raad kyk hy waar ‘n uittree-annuïteit by jou boedelplan inpas. Trouens, ‘n uittree-annuïteit val nie binne jou boedel nie en dit is selfs die beste om dit nie in jou testament te noem nie.

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Recent Posts