Moenie wag tot jy reeds afgetree is voordat jy met aftreebeplanning begin nie, maan Nico van Gijsen in hierdie week se Rapport. Hy deel wenke oor kernoorwegings soos belastingkoerse op kontantonttrekkings, en die noodsaaklikheid van voldoende risiko- en lewensdekking met aftrede.
Nico beantwoord ook lesersvrae oor die opsies tot jou beskikking met die uitneem van ‘n gewaarborgde lewensannuïteit.
Lees hier.
Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.