You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Alles en nog wat oor jou boedel

Rapport: Alles en nog wat oor jou boedel

In hierdie week se Rapport, beantwoord Nico van Gijsen ‘n interessante leservraag:

Wie is die hoofspelers in die afhlandling van jou boedel ná dood? Hoe word boedelbelasting bereken? Hoeveel kontant behoort beskikbaar te wees om meeste koste te dek?

Onder “Nog raad” kyk Nico na die afhandling van kleiner boedels, dié met ‘n waarde van R250,000 of minder.

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Recent Posts