You are here: Home » Latest News » News » Rapport: As jy jou geld blaas, gaan jou kinders dieselfde doen

Rapport: As jy jou geld blaas, gaan jou kinders dieselfde doen

In hierdie week se Rapport, praat Nico van Gijsen oor geldsake en spaar vir kinders/grootkinders. Hy meen eindelose prekies oor geld beteken nie veel nie – kinders leer veel meer uit die spaar-voorbeeld wat hul ouers stel.

Rakende spaaropsies sê hy wat die sogenaamde belastingvrye spaarproduk is, maar dit het ongelukkig ’n beperking van net R36 000 se bydrae per jaar en R500 000 oor ’n leeftyd. Maar die groei is belastingvry.

Daarteenoor is ’n belegging direk in ’n effektetrust nie belastingvry nie. Maar dit moet ’n goeie jaarlikse groeibedrag oplewer voordat belasting ’n werklikheid kan begin word. Die eerste R23 800 rente-inkomste is vry van belasting. Daarmee saam ook die eerste R40 000 se kapitaalwins.

Lees meer.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Recent Posts