Posted on

Rapport: Beleggings: Só beplan jy jou eie armoede

Hierdie week in Rapport maan Nico van Gijsen om waaksaam te wees teen gierigheid en glyjakkalse wat dalk net van jou Blinkstefaans se volgende beleggingslagoffer kan maak. Hy verduidelik ook hoe belastingaftrekkings en -kortings individueel toegepas word vir getroudes.

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.