Posted on

Rapport: Beplan só voor jy eie saak begin

Nico van Gijsen skryf in hierdie week se uitgawe van Rapport wat gebeur as jy met “nuwe lewensasem” jou eie saak na aftrede wil begin. Geduld en dissipline is die wagwoorde, veral as jy van die huis af werk. Dis ook belangrik om te begin terwyl jy nog ander inkomste het.

Onder “Nog raad” verklaar hy kortliks hoe outomatiese belasting-aanslag werk.

Lees die stuk hier.