Posted on

Rapport: Demensie – maak só voorsiening

Nico van Gijsen skryf hierdie week in Rapport oor die moeilike onderwerp van demensie. Uit ‘n finansiële-beplanningsoogpunt is hy ook al die vraag gevra: Hoe kan ‘n mens voorsorg tref, sou jy so ‘n siekte opdoen? Hy gee ‘n paar gedagtes wat jy hier kan lees.

Nico is ‘n lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.