Posted on

Rapport: Die lewe loop sy eie pad met jou

In die nuutste uitgawe van Rapport skryf Nico van Gijsen oor jou oudag. Die oudag wat niemand weet wat komend is. In jou beplanning is dit belangrik om dié elemente in te sluit: tuisversorging, ‘n mediese skema, gevreesde-siektedekking en ‘n lewenpolis.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Lees die stuk hier.