Posted on

Rapport: Meester-misoes knak slagoffers

In hierdie artikel skryf joernalis Marizanne Kok oor spesiale trusts, met verwysing na ‘n saak waarin die hoofmeester gemeen het dat ‘n spesifieke situasie beter gehanteer kan word deur die aanstelling van ‘n kurator bonis (gewoonlik ‘n prokureur of advokaat) as ‘n spesiale trust, omdat die meester dan meer beheer het oor hoe die geld bestee word.

Marizanne verwys na kommentaar van FISA oor die situasie in die Meesterkantore landwyd.

Lees die stuk hier.