Die jongste begroting bring verskeie belastingverligtings wat belastingbetalers kan help om geld te spaar deur slimmer finansiële beplanning. Veral hoër aftrekkings vir uittree-annuïteite, groter belastingvrye spaargeld en ’n verhoogde geskenkbelastingvrystelling bied nuwe geleenthede.
Volgens Nico van Gijsen, in hierdie week se Rapport, kan mense “’n aardige sommetjie spaar as jy slim te werk gaan”. Hy beklemtoon dat vroeë bydraes tot beleggings ook ekstra belastingvrye groei kan skep.
Lees hier.
Nico is ‘n gesertifiseerde finansiële beplanner en belastingpraktisyn en besturende direkteur van Finlac,