Posted on

Rapport: Geld is nie alles nie – wees net verstandig

Nico van Gijsen vra in hierdie week se Rapport:”Hoe veel geld is genoeg?” Kortliks – skep ‘n lewenstyl wat jy kan volhou al gebeur daar wat.

Hy verduidelik ook die algemene vereistes vir die installering van sonpanele as jy van die belastingkorting gebruik wil maak wat in die pas afgelope begroting bekend gemaak is.

Nico is ‘n lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Lees die stuk hier.