Rynoe Smith skryf in Veeplaas oor die idioom “Die boer en sy roer”, en die implikasies by erfnis van ‘n vuurwapen.
In die verlede was die vererwing van ‘ vuurwapen eenvoudig en in baie gevalle die maklikste manier om ‘n vuurwapen te bekom.
Deesdae is dit alhoewel nie so maklik nie – die blote feit dat iemand ‘n vuurwapen erf, beteken nie noodwendig dat daardie persoon vir ‘n vuurwapenslisensie kwalifiseer nie.
Lees hier.
Rynoe is ‘n CFP® en FPSA® by PSG Wealth.