Posted on

Rapport: Gesamentlike testament? Dink eers baie mooi…

Die idee agter die opstel van ‘n gesamentlike testament is dalk edel, maar ‘n gebrek aan kennis oor die afdwingbaarheid daarvan op die langslewende kan tot heelwat onbedoelde gevolge en los punte lei.

In hierdie week se Raad met jou Rande in Rapport lig Nico van Gijsen die sluier oor ‘n paar ‘een-is-beter-as-twee’ mites rondom gesamentlike testamente. Voorts benadruk hy die belangrike oorwegings ten opsigte van boedelsamesmelting, en hy maak ook ‘n paar vinnige somme om die belastingimplikasies van die huidige hoë rentekoers op rente-opbrengste te beklemtoon.

Lees die stuk hier.