Posted on

Rapport: Geskenke – loop lig vir dié belasting

In hierdie week se Rapport help Nico van Gijsen lesers sin maak van skenkingsbelasting. Wat word als as skenkings beskou? Hoe word dit verklaar, en hoe word belasting op skenkings bereken?

Lees gerus verder in Raad met jou Rande vir alles wat jy as skenker, sowel as die ontvanger daarvan, moet weet.

Nico kyk ook na hoe kapitaalwinsbelasting (KWB) bepaal word in die geval van skenking van eiendom, en gee ook sommer ‘n vinnige oorsig van hoe KWB in die algemeen bereken word.

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.