Posted on

Rapport: (Groot) kinders, bly uit ouers se sak en beursie

Hierdie week in Rapport praat Nico van Gijsen hárd en duidelik: moenie vir jouself en jou gesin doelbewus armoede skep deur selfs die mees basiese lewensdekking te ignoreer nie. En keer tog dat dit nodig sal wees vir iemand om in Oupa of Ouma se sak te moet beland wanneer jy die dag sou groet.

Nico raai hy ook lesers aan om hul deeglik te vergewis van die bepalings wat beleggings in fonds-van-fondse inhou wat deur sommige makelaars onder ‘n eie naam aangebied word.

Lees die stuk hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.