In hierdie week se Rapport gaan Nico van Gijsen voort met sy bespreking van aftreebeplanning, met die fokus op die belastingimplikasies van ‘n belegging in ‘n uittree-annuïteit. Ter wille van eenvoud verdeel hy die artikel in “Voor aftrede”, “By aftrede” en “By dood”. Onder Nog Raad kyk Nico na die dilemma wat jy in die gesig staar as jy ‘n klein uittree-annuïteit het waarin jy eenvoudig op ‘n sekere stadium opgehou het om te belê.
Lees hier.
Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.