Nico van Gijsen praat verder oor belasting in hierdie week se Rapport. Hoewel jy op jou sterfdag ophou om ’n belastingbetaler te wees, is dit nie die einde van Jan Taks se belang in jou inkomste nie.
Hy kyk na inkomstebelasting, insluitend kapitaalwinsbelasting en die ‘oorrol’ van bates tussen gades.
Lees hier.
Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.