Posted on

Rapport: Jan Taks is allermins Kersvader

FISA lid Nico van Gijsen kyk verder na buitelandse sake, met die klem op “finansiële emigrasie” en die risiko van dubbele belasting as ‘n mens nie behoorlik voorplan nie. Die eerste stap is om seker van jou status as inwoner van SA te maak.

Lees die artikel hier.