Posted on

Rapport: Jooste se boedel: Hof gee dán uitsluitsel

In Rapport, skryf Julian Jansen oor die Markus Jooste-sage. Die uitslag van die verhoor teen Jooste se voormalige kollega, Stéhan Grobler, in die internasionale Steinhoff-skandaal kan uiteindelik bepaal wat van Jooste se bates sal word waarop die Reserwebank in Oktober 2022 beslag gelê het.

Louis van Vuren, hoof-uitvoerende beampte van FISA, sê die bates in ‘n trust vorm gewoonlik nie deel van ‘n oorledene se boedel nie, tensy daar agterstallige lenings is wat die trust aan die oorledene geskuld het.

Lees meer hier.