Posted on

Rapport: Lewenspolis: Daar is geen skuiwergat nie

In hierdie week se Rapport skryf Nico van Gijsen oor ‘n mite wat verband hou met vroeë uitbetaling van ‘n lewenspolis: Is daar dalk ‘n skuiwergat om geld by jou naasbestaandes te kry en terselfdertyd die insluiting van die waarde van die polis se opbrengs uit jou boedel te hou om boedelbelasting te kan vermy?

Lees wat sê Nico hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.