You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Jou testament (of die hof) gaan praat as jy weg is

Rapport: Jou testament (of die hof) gaan praat as jy weg is

Nico van Gijsen kyk na testamente in hierdie week se Rapport. Hy herinner ons dat jou testament jou laaste sê is. As jy dood is, kan jy dit nie verander nie. Die bakleiers oor jou goed sal moet hof toe gaan as jy nie duidelik was nie, of as jy nie aan die vereistes vir die opstel van ’n testament voldoen het nie.

Nico kyk na enkele interessante hofsake en gee dan kortliks die belangrikste vereistes vir ’n geldige testament.

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Recent Posts