In antwoord op ‘n lesersvraag kyk Nico van Gijsen in hierdie week se Rapport na kapitaalwinsbelasting by dood. Hy gee ‘n oorsig van KWB binne ‘n mens se boedel, verduidelik wat dit is en hoe die bedrae by dood bereken word. Hy kyk ook na die KWB-situasie met betrekking tot ‘n agtergeblewene gade.
Onder Nog Raad, skryf Nico spesifiek oor die reëls van toepassing op die uitsluiting van ‘n mens se primêre woning vir KWB-doeleindes.
Lees hier.
Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.