You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Kort en lank van saambly

Rapport: Kort en lank van saambly

Hierdie week in Rapport roer Nico van Gijsen ’n paar belangrike aspekte aan oor die regsgevolge en wedersydse verpligtinge van partye in ’n saamwoon-verhouding. Maak seker Jan Taks is ewe ernstig oor die permanente aard van só ‘n verhouding deur deeglik voorsiening te maak vir belasting en versorging by die dood van een van die partye.

Lees ook meer oor die spesifieke aard en rol van ‘n lewende testament, en hoe dit verskil van ‘n tradisionele testament.

Lees die artikel hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Recent Posts