In Rapport se Raad met jou Rande neem Nico van Gijsen weer die tweepot-stelsel onder die loep wat vandeesweek formeel in werking tree. Hy maak ‘n paar somme om te wys hoe jy jouself kan verarm deur voortyding fondse uit jou spaarpot te ontrek, en waarsku dat daar nooit ‘n ‘later’ is wanneer dit kom by spaar vir aftrede nie.
Nico herinner lesers ook aan die derde pot in die prentjie – die vestigingspot – en ondersoek die voordele en regte van fondslede wie se bestaande voordele tans in hierdie vestigingspot gehou word.
Lees die artikel hier.
Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.