Hierdie week in Rapport meen Nico van Gijsen dit is raadsaam om jou huiswerk deeglik te doen alvorens jy besluit wat – en óf – jy eendag vir die kinders iets wil nalaat uit jou pensioen.
Lees meer oor watter opsies daar is, en waarop jy bedag moet wees wanneer jy te staan kom voor ‘n keuse tussen ‘n lewensannuïteit, en ‘n lewende annuïteit.
Lees hier.
Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac,