You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Kyk vorentoe as jy belê, nie in die truspieël

Rapport: Kyk vorentoe as jy belê, nie in die truspieël

Hoe en waar om te belê?

Die sleutel tot goeie opbrengste oor tyd lê daarin dat jy nie alles in een beleggingsklas, een indeksfonds of een ekonomie belê nie, skryf Nico van Gijsen.

Dit verstom hom hoeveel gewig sommige mense bereid is om te heg aan wat ek noem braaivleisvuur- finansiële raad, of “raad” van die buurman of die kollega by die werk.

Kry eerder kundige finansiële raad. Versprei jou bates om jou risiko te beperk en groei te bewerkstellig.

Albei is belangrik.

Fokus dan op die lang termyn en bly kalm.

As julle vleis braai, bespreek die tjop en die dop! Nie jou beleggings nie.

Lees hier.

Nico, gesertifiseerde finansiële beplanner en belastingpraktisyn, is besturende direkteur van Finlac en lid van FISA en die FPI.

Recent Posts