In hierdie week se Rapport gebruik Nico van Gijsen die storie van ‘n leeu en ’n muis om ’n belangrike les oor aftreebeplanning te illustreer: moenie op klein bekommernisse fokus en die groter gevaar miskyk nie.
Nico waarsku dat beleggers nie moet wag vir die “regte tyd” om te belê of te spaar nie, omdat dit dikwels te laat is. Soos hy dit stel: “Moenie uitstel om te spaar nie. Die aftree-leeu kom. Hy brul hard. Doen iets.”
Lees hier.
Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac