You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Lees hier voordat jy ’n onderneming op skuld begin 

Rapport: Lees hier voordat jy ’n onderneming op skuld begin 

In hierdie week se Rapport, waarsku Nico van Gijsen dat baie mense die idee van “laat jou geld vir jou werk” verkeerd verstaan. Hy meen dat om spaargeld of geleende geld in ’n nuwe onderneming te belê, nie noodwendig beteken dat jou geld vir jou werk nie – dikwels werk jy self harder terwyl jou kapitaal vasgevang is. 

Volgens Nico kan beleggings dikwels beter opbrengste lewer sonder die risiko en stres van sake-eienaarskap. Hy beklemtoon dat entrepreneurs hul huiswerk deeglik moet doen, risikos moet oorweeg en voorsiening moet maak vir onverwagte gebeure. “Jou geld werk vir jou as jy niks doen nie, terwyl jou kapitaal jaar op jaar in waarde toeneem,” sê Nico.

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Recent Posts