Posted on

Rapport: Loop lig vir vruggebruik

Nico van Gijsen skryf hierdie week oor vruggebruik – “Jy het dalk reg tot die vrugte, maar die boom behoort aan iemand anders”. Hy begin by die testament as dit is waar die meeste vruggebruike gestalte kry – en waar die meeste probleme met die afhandeling van boedels begin.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Lees hier.