Posted on

Rapport: Los teemaak en gesels met ‘n beplanner

Nico van Gijsen skryf hierdie week in Rapport oor die noodsaaklikheid vir vroue om ook jul eie finansiële beplanning te doen – hulle is dikwels hul eie vyand wanneer geld begin praat.

Onder “Nog raad” skyrf Nico ‘n bietjie meer oor voorlopige taks.

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.