Posted on

Rapport: Maak hierdie deel van jou trouplanne

In hierdie week se uitgawe van Rapport raak Nico van Gijsen tegnies oor trou. Die drie huweliksbedelings kom onder die loep deur te kyk na bepalings soos die aanwas en verdeling van goed, wie en wat ‘n gade is, en hoe om te keer dat skuld ‘n storie raak.

Hy beklemtoon ook die verskil tussen marginale en gemiddelde belastingkoerse, veral in die konteks van belastingbeplanning.

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.