You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Moenie vrees nie – só kan jy jou spaargeld laat brul

Rapport: Moenie vrees nie – só kan jy jou spaargeld laat brul

In hierdie week se Rapport waarsku Nico van Gijsen dat vrees vir markskommelinge mense keer om hul geld behoorlik te laat groei. Hy gebruik die beeld van ’n brullende leeu om te wys dat belegging eerder met opgewondenheid as paniek benader moet word.

Volgens Nico is “geld wat nie groei nie, dooie geld”, omdat inflasie en belasting spaargeld stadig uitput. Hy meen baie mense maak die fout om al hul geld in bank- of geldmarkbeleggings te hou, waar opbrengste ná belasting dikwels swak is.

Nico beklemtoon dat sekere stabiele aandeelfondse beter langtermyn-groei en belastingvoordele bied. Sy boodskap: “Moenie dat vrees jou beleggingsbesluite rig nie.”

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Recent Posts