Posted on

Rapport: Oorlog in die Oekraïne en jou beleggings

Oorlog in die Oekraïne – só raak dit jou beleggings. Nico van Gijsen skryf oor die effekte van die tragiese situasie in die Oekraïne. Hy sê doen eerder niks als as om paniekerig te raak.

Nico is ‘n lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Lees die stuk hier.