Posted on

Rapport: Oud, nog nie koud, maar met te min geld

Nico van Gijsen het ‘n interessante artikel op Netwerk24 gelees – as ‘n mens oud is, min geld het en nutteloos voel, het jy ‘n reg op genadedood? Nie in SA nie, maar dis iets om oor te dink.

Hy gee ‘n paar wenke om vreesloos af te tree – loop lig vir vroeë aftrede; wees versigtig om uit jou aftreegeld aan kinders te leen; en as jy dit enigsins kan vermy, moenie by jou kinders intrek nie.

Hierdie week skryf hy ook kortliks oor lewende testamente.

Lees hier.

Nico is ‘n lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.