Posted on

Rapport: Ouma en haar Blink Stefaans

In hierdie week se uitgawe van Rapport neem Nico van Gijsen die geval van ‘n weduwee ouma in haar vroeë 60’s wat ‘n nuwe liefde ontmoet. Hoe moet sy haarself beskerm en watter faktore moet ‘n mens in ag neem sou die man nie die edelste bedoelings hê nie?

Onder “Nog raad”, kyk Nico na onnodige ekstra belastings na afsterwe en hoe om dit te vermy.

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.