In hierdie week se Rapport kyk Nico van Gijsen na die redes waarom ouers uit hul huis in ‘n oumawoonstel intrek en wat die slaggate is.
Hy waarsku dat omstandighede kan verander en dan kan dinge anders uitwerk as waarvoor beplan is. Dit kan negatiewe gevolge hê vir meer as die ouers – soms ook vir ‘n skoondogter of skoonseun.
Lees hier.