You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Oupa weet beter, luister maar as hy oor geld praat

Rapport: Oupa weet beter, luister maar as hy oor geld praat

In hierdie week se Rapport praat Nico van Gijsen oor grootouers wat gereeld ‘n spaarbydrae wil maak tot hul kleinkinders se kostes soos b.v. hul studies. Daar is verskillende opsies beskikbaar, insluitend:

  • As jy vir ’n kind die moeite van inkomstebelasting op die groei wil help voorkom, is ’n polis die aangewese produk, veral ‘n belastingvrye spaaropsie.
  • Julle kan vir die kinders in direkte effektetrustbeleggings in hul eie name ’n belegging begin. Dié belegging het die probleem dat jy geen sekerheid het dat die geld behoue gaan bly totdat die kind wil gaan studeer nie. Dit kan onttrek word.
  • ‘n Studiepolis is dalk die aangewese produk. Nie noodwendig vir almal nie, maar ’n goeie oorweging as jy begin met jou beplanning vir die kind.

Lees meer.

Nico is lid van FISA en besturende directeur van Finlac.

Recent Posts