In hierdie week se Rapport waarsku Nico van Gijsen dat belastingbesparing nie die dryfveer van boedelbeplanning moet wees nie.
Hy meen dit maak min sin om persoonlike beleggings in ’n beslote korporasie (BK) of trust te plaas bloot vir belastingvoordele, aangesien geskenkebelasting, kapitaalwinsbelasting en ander kostes die voordele kan uitwis.
Volgens Nico behoort trusts ’n spesifieke boedelbeplanningsdoel te dien en nie as belastingfoefies gebruik te word nie. Die “belastingslang” lê in verkeerde aannames oor beheer van bates.
Lees hier.
Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.
CPD Points Available for FISA members.
0.25 CPD points Reading this qualifies for 0.25 CPD points in Estate Planning towards your CPD record.
Log in and reload this page to claim your points.