Posted on

Rapport: Pasop vir die geldhiënas

Nico van Gijsen skryf in hierdie week se Rapport oor hoe om jou te beskerm teen bedrieglike beleggingskemas soos Ponzi- en piramideskemas. Hy leen nuttige inligting uit die Suid-Afrikaanse Bankrisiko-inligting-sentrum (Sabric).

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Lees die stuk hier.