Nico van Gijsen kyk hierdie week in Rapport na art. 37c van die Pensionfondswet en herinner lesers dat dies die trustees wie uiteindelik die begunstigdes en voordele besluit – al benoem jy wie ook.
Nico is ‘n lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.
Lees die artikel hier.