Posted on

Rapport: Sake-eienaars moet liewer anders beplan

Hierdie week in Rapport gee Nico van Gijsen ‘n paar rigtingwysers wat kan help keer dat sake-eienaars op hul oudag in finansiële sak-en-as beland. Hy waak teen die implikasies daarvan as die verkoop van jou onderneming jou enigste aftreeplan is, en deel ook ‘n paar wenke oor hoe jy in die aftree-behoeftes van jou werknemers kan help voorsien.

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.