You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Sinkpolis help só met boedelplan

Rapport: Sinkpolis help só met boedelplan

In hierdie week se Rapport praat Nico van Gijsen oor sinkpolisse. ’n Sinkpolis is ’n langtermyn-beleggingsinstrument wat veral geskik is vir mense met ’n hoë netto batewaarde en ’n fokus op boedelbeplanning.

Anders as ’n gewone spaarpolis, dit is nie aan ’n versekerde lewe gekoppel nie en eindig nie by afsterwe nie, maar word direk na ’n begunstigde oorgedra.

Volgends Nico bied dit belastingvoordele, gestruktureerde likiditeit en eenvoudiger oordrag van welvaart oor geslagte heen. 

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac

Recent Posts