You are here: Home » Latest News » News » Rapport: So, jy spaar R100. Hoeveel kry Jan Taks?

Rapport: So, jy spaar R100. Hoeveel kry Jan Taks?

Nico van Gijsen beklemtoon dat aftreespaar nie net oor belastingvoordele gaan nie, maar oor die bou van volhoubare welvaart. Hy waarsku teen “halwe waarhede” oor pensioen- en uittree-annuïteite en wys dat belastingaftrekkings wel voordelig is, maar beperkings en nadele inhou, soos likiditeitskwessies en regulasies wat groei kan beperk.

Hy verduidelik dat oorskotbydraes nie altyd dieselfde belastingvoordele geniet nie en selfs aan boedelbelasting onderhewig kan wees. Volgens Nico moet beleggers nie al hul geld in sulke fondse plaas nie, maar ook diskresionêre beleggings oorweeg om buigsaamheid, beter groei en beheer oor begunstigdes te behou.

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac

Recent Posts