You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Raad vir jou kinders – ‘Wil jy ryk lýk, of wil jy ryk wéés?’

Rapport: Raad vir jou kinders – ‘Wil jy ryk lýk, of wil jy ryk wéés?’

In hierdie week se Rapport beklemtoon Nico van Gijsen dat ouers ’n fyn balans moet handhaaf tussen om vir hul kinders te sorg en vir hul eie finansiële toekoms te beplan. Hy waarsku dat ’n “oop beursie” maklik aftreespaargeld kan ondermyn en dat dissipline noodsaaklik is.

Sy kernles is: “Jy kan ryk lyk, of jy kan ryk wees, nie albei nie.” Ouers moet eers spaar en dan leef binne hul vermoë. Nico moedig ook aan dat kinders onafhanklik moet word en nie finansieel afhanklik bly nie. Emosionele besluite kan duur wees, en selfgeskepte armoede moet vermy word deur verantwoordelike geldbestuur.

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Recent Posts